Kontak ons

  • Programeerder
  • Musikant
DotNet .net Framework weergawe 4.5.2 moet op u rekenaar geinstalleer wees. Ouer rekenaars mag dalk nie op datum wees nie. Klik hierbo om dit gratis af te trek en te installeer.

Soms verdwyn van die begeleiding. Klik om die skakel links om die begeleiding op die Internet oop te maak. Onthou dat die begeleiding beskerm is en net in Singsaam gebruik kan word.
Klik op die prent regs om na 'n video te kyk wat die stappe wys wat gevolg moet word.

 

dgGEREg
Web Counter